Privaat verkope vol slaggate
Slaggate :
Regstreekse onderhandelings met vreemde mense wie se persoonlike besonderhede nie bevestig is nie.
Vreemdelinge wat sonder begeleiding deur 'n agent jou huis binnekom.
Verswyging van enige foute wat 'n eiendom kan he.
Emosionele band met die eiendom.
Kopers wat traag is om hul verpligtinge ingevolge die koopakte na te kom.
Duur regsimplikasies in bepaalde omstandighede, soos byvoorbeeld kopers se voorhuwelikse kontrakte, of aanbiedinge onderworpe aan die verkoop van 'n ander eiedom.
Wenk : Die koopkontrak is die ooreenkoms tussen die koper en die verkoper ten opsigte van die verkoop van die eiendom. Dis beter om 'n prokureur te raadpleeg oor die opstel van die koopkontrak - moenie sommer een van die rak af koop nie.
- Uittreksel uit TUIS, Augustus 2008 uitgawe-




0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home